Kies SSK Agri Land vulstasies vir vriendelike vlinke diens
By SSK Agri Land geld die leuse "Werk Saam Wen Saam".
Wie is SSK?
Sentraal-Suid Koöperasie Bpk (SSK Agriland) bedryf sake in die Wes- en Suid-Kaap, die Overberg asook in die Langkloof en Karoo. Die SSK hoofkantoor is geleë in die prentjiemooi dorp, Swellendam. Die onderneming is in 1931 gestig en dien al vir 90 jaar sy lede as ʼn koöperasie.
Diensstasies is goed toegerus met genoeg ruimte en parkering en netjiese, skoon toilette. Die doelwit is om ‘n vriendelike en vinnige diens aan te bied aan kliënte.
Hoe spoor mens SSK Vulstasies op?
'n Volledige lys van diensstasies met kontak besonderhede is beskikbaar op die SSK Agriland web blad >> SSK Vulstasieasook in die nasionale databasis >>>Fuel Directory
Posted on Jul 13, 2023 by Fuel Directory
Back to Home Page